Sunday, August 14, 2016

UPDATE: One of The Black Terrorists Have Admitted His Role in a Murder of 44 Years Old White Mother of three..

Translated  and edited by Bastian  Auser:

One of the suspects in the murder of Laurika Potgieter (44) from Hartbeespoort have according to the police admitted his involvement in the attack against her.....

He and the gardener who worked for her, will both appeared at the British(hof in Brits) court on Monday on murder and robbery charges, Sgt. Kelebogile Moleko of North West police have stated on Sunday.


Potgieter's body was found on Wednesday in her farmhouse in Rietfontein, Hartbeespoort. She was stabbed several times in her chest with a sharp object and was probably beaten as well with blunt object. A desktop computer, laptop, and mobile phones were stolen.

According Moleko the two suspects were arrested a day after the murder in Ten Roman informal(Ten Rooms- informele) settlement near Hartbeespoort.

"The police received information about a man who was allegedly seen with two mobile phones belonging to Potgieter. The dead woman's cell phones were then found in his possession. The suspect admitted his involvement in the murder. A second suspect, who worked as a gardener for Potgieter, was subsequently arrested as well. "

Potgieter's husband have died two years ago of a heart attack, reported Hanti Otto.

She then took his pension to support herself and their three daughters. The oldest daughter, Elsa (20), later moved in with a friend. Potgieter was also selling fudge to provide food for the children.

The two youngest sisters are now in someone else's care who is close to the family.

* The community has started a trust fund for the sisters: The FNB account number is 62295210331. The reference is CR0009 Potgieter.

Please contribute. Thank you

Artcile:

Man erken rol in moord op ma van drie

Een van die verdagtes in die moord op Laurika Potgieter (44) van Hartbeespoort het volgens die polisie erken hy was betrokke by die aanval op haar.

Hy en nog ’n man, wat as tuinwerker vir haar gewerk het, verskyn Maandag in die hof in Brits op aanklag van moord en diefstal, het sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder in Noordwes, Sondag gesê.

Potgieter se lyk is Woensdag in haar plaashuis in Rietfontein, Hartbeespoort, gekry. Sy is verskeie kere met ’n skerp voorwerp in die bors gesteek en vermoedelik ook met ’n stomp voorwerp geslaan.

’n Rekenaar, skootrekenaar en selfone is geroof.

Volgens Moleko is die twee verdagtes ’n dag ná die moord in die Ten Rooms- informele nedersetting naby Hartbeespoort aangekeer.

“Die polisie het inligting ontvang oor iemand wat glo gesien is met twee selfone wat aan Potgieter behoort het. Die vermoorde vrou se selfone is glo daarna in sy besit gevind. Dié verdagte het in ondervraging erken hy was betrokke by die moord. ’n Tweede verdagte, wat as tuinwerker vir Potgieter gewerk het, is daarna aangekeer.”

Potgieter se man is twee jaar gelede weens ’n hartaanval oorlede, berig Hanti Otto.

Sy het toe sy padwerkonderneming oorgeneem om haar en hul drie dogters te onderhou. Die oudste dogter, Elsa (20), het later by ’n vriend ingetrek. Potgieter het ook fudge verkoop om die kinders te kon kosgee.

Die twee jonger dogters, Daniëlle (16) en Nerike (4), was by onderskeidelik die skool en kleuterskool toe hul ma Woensdag vermoor is. Daniëlle het haar ma se bebloede lyk gesien toe sy ná die moord by die huis gekom het. Die twee jongste sussies is nou in die sorg van iemand na aan die gesin.

* Die gemeenskap het ’n trustfonds by ’n prokureur vir die sussies begin: Die FNB-rekeningnommer is 62295210331. Die verwysing is CR0009 Potgieter.

Source:












No comments:

Post a Comment