Thursday, July 21, 2016

White Helpless Father Hears Black Terrorists Killing His Own Daughter.....



Battling the battle with hope is the daily reality for our white South African people !!! Please get involved !!!

Story
A father of Mitchell Plain, have found his daughter at the home's gate with a two wounds... one right next to her heart and one in her leg. Black terrorists(aka hijackers) got in meanwhile away with stolen car(her car).




The story(in Afrikaans):

’n Pa van Mitchells Plain het sy dogter by hul huis se hek gevind met ’n wond naby haar hart en een in die been, terwyl hy kapers gesien wat met haar motor wegjaag.

Eleanor Wyngaard (45) se familie glo sy was onmiddellik dood.

Christiaan Wyngaard (72), het sy enigste dogter se bebloede lyk Woensdagaand in hul oprit gekry.

Sy seun, Edgar, het Donderdag gesê sy pa was in die sitkamer toe hy twee skote hoor klap. Kort tevore het hy die hekke hoor oopgaan.

“Hy het niks daarvan gedink nie, want hy het geweet dit is Eleanor wat huis toe kom.”

Ná die skote is sy pa onmiddellik uit en het op Eleanor afgekom. “My ma het my kom roep en ek het hom gehelp om Eleanor die huis in te dra.”

MY MA HET MY KOM ROEP EN EK HET HOM GEHELP OM ELEANOR DIE HUIS IN TE DRA.

Wyngaard sê sy suster het bewusteloos gelyk, maar hulle vermoed sy was reeds dood. Van hul bure, wat ook die skote gehoor het, het uitgekom. ’n Verpleegster wat in die straat woon, het noodhulp op sy suster toegepas, maar dit was te laat.

“Die polisie was binne minute op die toneel. Ons het ’n bietjie langer op die ambulans gewag. Hulle het bevestig dat sy reeds dood is.”

Hy glo dat sy dopgehou of gevolg is.

 Eleanor het teruggekom ná ’n aandjie uit met vriende toe sy deur die aanvaller voorgelê is.
Sy was vermoedelik besig om die hekke voor hul oprit oop te maak toe sy geskiet is. Die mans het in haar wit Toyota Etios met registrasienommer CA 572384 weggejaag.
Kapt. Frederick van Wyk, ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig. Hy sê niemand is nog in hegtenis geneem nie. Mense met inligting oor die voorval word gevra om die ondersoekbeampte, speurkonst. Bradley Schuurmaan, by 021 370 1619 of by die Stop Misdaadnommer by 086 001 0111 te bel.

Source:

No comments:

Post a Comment