Saturday, July 30, 2016

Not a Day Goes bye Without Our White Farmers Being Attacked by Black terrorists....Gerrit Roos (white farmer in Belfast, 51) and His wife Tharia (46) Tied Up.....

Gerrit Roos (white farmer in Belfast, 51) and his wife Tharia (46) were on Wednesday at about 19:30 hours assaulted by five black terrorists which demanded money ....Roos's farm is located next to N4 near Sunbury.


Black terrorists have tied Gerrit, but wife managed to somehow luckily alert police and neighboring farmers...

The attackers fled with Rose's gun.

With the help of the farmers' community, the suspects were caught immediately and as such arrested...

They remain in custody and will appear on Monday at the court on robbery charges...

Article:

Vyf vermeende plaasaanvallers is in hegtenis geneem nadat hulle ’n boer op ’n plaas in Mpumalanga aangeval en beroof het.

Gerrit Roos (51), ’n boer by Belfast, is Woensdag omstreeks 19:30 saam met sy vrou, Tharia (46), deur die vyf aanvallers oorval. Hulle het geld geëis.

Roos se plaas is langs die N4 naby Sunbury.

Die mans het hom vasgebind.

“Gelukkig het sy vrou daarin geslaag om baie vinnig te reageer en die polisie en naburige boere om hulp gekontak,” sê brig. Leonard Hlathi, provinsiale polisiewoordvoerder.

Die aanvallers het met Roos se pistool gevlug.

Hlathi sê met die hulp van die gemeenskap is die verdagtes onmiddellik gevang en in hegtenis geneem.

Hulle bly in aanhouding en sal Maandag in die hof verskyn op aanklagte van huisroof.

Roos het krapmerke opgedoen.

Source:






No comments:

Post a Comment