Sunday, July 3, 2016

Deaf white researcher Dr. Magteld Smith, of the University of the Free State, was attacked with knife by black terrorists in Kerala...


Deaf white researcher Dr. Magteld Smith, of the University of the Free State, was physically assaulted(beaten up) and robbed of her dogs by black terrorists.... attack took place in Kerala on Friday....

Story was submitted via Facebook by daughter Mariska Smith who is also from Bloemfontein....

ALL SHE REMEMBERS IS HER CALLING FOR HELP JESUS ​​CHRIST WHO HERD HER CALL AND SAVED HER LIFE. . .




Dowe navorser in Bloemfontein aangeval
Dr. Magteld Smith, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement otorinolaringologie, het Vrydag met haar honde gaan stap toe sy aangeval en beroof is, het haar dogter, Mariska Smith, ook van Bloemfontein, Saterdag op Facebook geskryf.
AL WAT SY KAN ONTHOU, IS DAT SY NA JESUS CHRISTUS UITGEROEP HET. EK DANK GOD DAT HY HAAR LEWE GESPAAR HET . . .
Dr. Smith is doof en kon nie die aanvaller agter haar hoor nie.
 “Ek kan my nie indink die ontsaglike vrees wat deur haar wese geruk het toe sy verskeie kere van agter met ’n mes gesteek is en op die grond gedwing is nie . . .”
Mariska sê die rower het haar ma deur die gesig geslaan en gebyt.
“Al wat sy kan onthou, is dat sy na Jesus Christus uitgeroep het. Ek dank God dat hy haar lewe gespaar het . . . Sy is die dapperste vrou in die wêreld. Ek is so dankbaar vir God se genade en leiding, want sy hou geen wrok en spreek geen haat teen haar aanvaller en hierdie land uit nie . . .”

No comments:

Post a Comment