Thursday, July 28, 2016

Another Defenseless Elderly(86) White Lady Was Killed in Her Own Home(Gardeniapark, Bloemfontein) By Black Terrorist !!!

Don't just hire anybody and if you do hire, hire white people(there are plenty in need of your help out there and even with their families) !!! Make personal decision(resolution) to stay safe now !!!

Bloem woman (86) killed in her home !!!

Another defenseless elderly white lady was killed in her own home(Gardeniapark, Bloemfontein) by black terrorist !!! Her body was found after a few days in a pool of blood by a neighbor.



Article:

The 86-year-old woman whose body was found on Wednesday about 17:00 was found in her bedroom(she was probably killed on Monday).

Marope police said that the woman's gardener (48) was arrested on the very same day. He lived in a room on the backyard.

The murder came out about a week after Henry Knoetze (73), of Pellissier, Bloemfontein, was found dead in his home(he ws also dead for already four days when his body was found).

According Marope, the gardener who took the 86-year-old woman's life, have pretended how he knew nothing of the murder, although police found blood in his room and on his clothes as well as his cap....

There was blood in the woman's room and the kitchen's door. It is suspected that she had been beaten with a blunt object on her head....

As the case was with killing of Knoetze who lived alone, her neighbor investigated the situation on Wednesday since she was not seen for few days....

The doors were locked and when she peered through a bedroom window, she saw the woman laying in a pool of blood. She immediately called the police.

According Marope, her whole house was turned upside down, but it is unclear what was stolen.

The man is expected to appear in court on Friday to face murer charges... Police are waiting for results to determine whether the woman was raped. Another complaint of rape and robbery may be added later...

Afrikans:

Bloem-vrou (86) in haar huis vermoor

Nog ’n bejaarde is in haar huis in Gardeniapark, Bloemfontein, vermoor. Haar lyk is ná ’n paar dae in ’n plas bloed deur ’n buurvrou gevind.

Die 86-jarige vrou, wie se lyk Woensdag omstreeks 17:00 in haar slaapkamer gevind is, is glo reeds Maandag vermoor.

Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, sê die vrou se tuinier (48) is op dieselfde dag in hegtenis geneem. Hy het in ’n kamer agter in die erf gebly.

Dié moord kom sowat ’n week nadat Hendrik Knoetze (73), van Pellissier, Bloemfontein, se lyk ná vier dae in sy huis gevind is.

Kgotso Patrick Gigi (23), wat as ’n tuiner vir Knoetze gewerk het, is vir sy moord in hegtenis geneem. Gigi se stiefpa het ook vir Knoetze gewerk.

Volgens Marope het die man wat vir die 86-jarige vrou se moord in hegtenis geneem is, voorgegee hy weet nie van die moord nie, hoewel die polisie bloed in sy kamer, op sy komberse en sy pet gevind het.

Daar was ook bloed in die vrou se kamer en teen die kombuisdeur. Die vermoede bestaan dat sy met ’n stomp voorwerp teen haar kop geslaan is.

Net soos met die moord op Knoetze het die oorledene, wat alleen gebly het, se buurvrou Woensdag ondersoek gaan instel omdat sy haar vir ’n paar dae nie gesien het nie.

Die deure was gesluit en toe sy deur ’n slaapkamervenster loer, het sy die vrou in ’n plas bloed sien lê. Sy het dadelik die polisie gebel.

Volgens Marope het die oorledene op haar rug gelê. Haar hele huis was omgekrap, maar dit is nog onseker wat gesteel is.

Die man verskyn na verwagting Vrydag op ’n aanklag van moord in die hof. Die polisie wag vir uitslae om vas te stel of die vrou verkrag is. Nog klagte van verkragting en roof mag later bygevoeg word.

Source:



No comments:

Post a Comment